#Zoid

Karen Zoid – As musiek begin speel Deur: Emma Phetla Video: Karen Zoid (YouTube) As musiek begin speel is ‘n geniale melodie uit Zoid se 2012 album, Zoid Afrika. Wat hierdie lied anders maak as die ander treffers wat voorheen deur Zoid gepen was, is die unieke melodie wat gebruik word in die lied. Liedjies … Continue reading #Zoid